Profile photo of abrham

by

zuma is so toe soos ‘n klei os se poephol – happy farming!

Mei 14, 2013 in Uncategorized

oupa, hoe lyk ‘n klei os?  

hang af hoe jy kyk

het ‘n klei os ‘n poephol, oupa?
het jy en jou pa gaan jag
kan ‘n mens ‘n klei os na sy beeld en gelykenis skep, oupa?
die os of die mens
is mense nie klei osse nie, oupa?
waarom
ons glo ons is in god se gelykenis geskape
dit … is juis die fokop
oupa ?
ons maak god ons klei os
oupa ?
ons skape hom in ons beeld en gelykenis
genesis praat andersom, oupa
biil gates was nie daar nie
as ons almal klei osse is, ne oupa
ja
is ons almal se poepholle toe!
ja
dit figures, oupa
wat?
wat nietzche gesê het
wat?
man created god
ja
and then he killed him
ok
glo oupa dit
ja
hoekom
god het die murg tussen ons ore geskep
ja, oupa
daai murg sukkel om kleiosse te bou

9 antwoorde op zuma is so toe soos ‘n klei os se poephol – happy farming!

  1. Nou wonder ek of JZ ‘n klei-os sal kan vorm….so met sy vetterige KFC vingers

  2. tina10 het gesê op Mei 14, 2013

    Vreemd… aar is goed wat sowaar toe-er as ‘n kleios is…

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.

Jy mag hierdie HTML-merkers en eienskappe gebruik: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>