Profile photo of Vloei

by

Ek bly in my huis.

Mei 27, 2013 in Uncategorized

Miskien nie heeltemal klaar nie maar klaar ingetrek. Die behae om te kan leef in ‘n ruimte wat ek geskep het. Die terugstaan en so half verwonderd te kan se: “Ek het dit gemaak!”. ‘n Plek waar ek kan tuisvoel, waar ek naby die omgewing kan lewe. Miskien nie “huis” in die algemene opvatting van die woord nie maar huis vir my. Vrede.

8 antwoorde op Ek bly in my huis.

  1. monicahaddad het gesê op Mei 27, 2013

    Dit is nou ‘n huis so na my hart 🙂

  2. Vloei het gesê op Mei 28, 2013

    Myne ook!

  3. lora2me het gesê op Mei 28, 2013

    Met so ‘n uitsig het jy geen mure of vensters nodig nie.

  4. ek-myself het gesê op Mei 28, 2013

    Stunning uitsig

  5. pienkvolla het gesê op Mei 28, 2013

    Lieflike view!

  6. vega het gesê op Mei 28, 2013

    NOG!

  7. Wat sien ek daar? – ‘n Tent op ‘n vloer?

  8. AQS het gesê op Julie 25, 2013

    Die eer was ons sin om daar by jou, Daniel en Christiaan te kuier. So bly vir jou! Jy sal dit volwaardig “tuiste” maak.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.