Ver paaie
Februarie 23, 2012 in Sonder kategorie
Hierdie was een van daardie ver paaie wat in die niet verdwyn. Iewers in die Karoo het ons oor hom gevlieg, kan nie meer onthou waar nie. Dit maak die reiseger los in my………….

Papegaaislaai het gesê op Februarie 23, 2012
Dis waar ek gebore is.
TS het gesê op Februarie 23, 2012
mooi foto
HeavyHenry het gesê op Februarie 24, 2012
Lang pad…