Profile photo of Vloei

by

‘n Haiku aan my seuns

Mei 22, 2011 in Sonder kategorie

 

Net ‘n rukkie gespaar van die pyn van ou wonde,

twee seunskinders, die bos en hul honde

met die bitter wete in my

die tyd gaan verby

 

2 antwoorde op ‘n Haiku aan my seuns

  1. loudavisi het gesê op Mei 22, 2011

    Hulle is oulik as hulle so slaap.

    Dink aan jou, want ek weet hoe vinnig tyd is.

  2. maninblack het gesê op Mei 23, 2011

    Haikona, nie Haiku in die presiese formaat nie.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.