Profile photo of Vloei

by

‘n Les in Oorlogvoering

Januarie 22, 2010 in Sonder kategorie

Zeppie se Oorlogskrywe het my nou laat dink aan die juffrou wat haar geskiedenisklas so bietjie kleur wou gee deur ‘n oorlogsveteraan te nooi om van sy wedervaringe gedurende die 2de wêreldoorlog te vertel.

 

“Kinders, dis nou Maj. Thomson en hy gaan julle vandag vertel van sy ervarings as vegvlieenier gedurende die “Battle of Britton”.” Met sy oë so op skrefies en teruggevoer in die verlede, trek hy daar weg en sê: “En daar was ek en my eskader op 20 000vt in ons Spitfires en Hurricans bo-kant London toe ek ‘n fokker  uit die hoek van my oog gewaar…….”

 

Juffrou val hom haastig in die rede; “Klas, soos julle almal weet, is ‘n Fokker ‘n Duitse gevegsvliegtuig!”

“Nee Juffie, “ hervat die major, “daai fokker was in ‘n Messershmidt.”

4 antwoorde op ‘n Les in Oorlogvoering

  1. HA HA HA

  2. Neander het gesê op Januarie 23, 2010

    Ek hoop hy het die Fokker geskiet.

  3. aa3cher het gesê op Januarie 23, 2010

    Het so bietjie weggehardloop!

  4. zephur het gesê op Februarie 3, 2010

    Die Oom vertel hom soos hy hom gesien het….hahaha

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.