Profile photo of Vloei

by

10 goeters oor myself

Desember 4, 2009 in Sonder kategorie

  • Ek gril my dood as iemand naels vyl
  • Ek tel hoeveel kere die telefoon lui voor iemand optel
  • Ek vermy groot sosiale groepe
  • Musiek is ‘n moet: Blues, Pink Floyd,Spaanse kitaar, Bach, Rachmaninov, Jan Blom ens.
  • Bly op ‘n boot
  • Eet als behalwe Brusselspruite
  • Besit nie ‘n das nie
  • Word baie kwaad oor swak diens
  • ‘n kompulsiewe tweedehandse boekkoper
  • lag my gat af vir snaakse mense wat nie probeer snaaks wees nie, maar wel is

12 antwoorde op 10 goeters oor myself

  1. Ditto op die eerste een, ek verpes dit, en op die laaste een, ek love dit!

  2. louisna het gesê op Desember 4, 2009

    Vloei, As jy by die grootste bank bank, is nommer 2 seker nie haalbaar in 2-5 minute nie.

  3. aa3cher het gesê op Desember 4, 2009

    Hahaha!! Probeer ‘n sekere selfoon diensverskaffer en sien vir jouself!

  4. Berwick het gesê op Desember 4, 2009

    “Besit nie ‘n das nie” – Nice!

  5. louisna het gesê op Desember 4, 2009

    OK, ek het daai een vergeet.

  6. Maghitta het gesê op Desember 4, 2009

    nie net knip maar ‘n nael teen ‘n swart bord

  7. pasella het gesê op Desember 4, 2009

    Nr 3, 8 ,9 en 10 deel ek met jou.

  8. aa3cher het gesê op Desember 4, 2009

    Hieaagh!!

  9. Ou-Top het gesê op Desember 5, 2009

    Nee, ek sal nie op n boot kan bly nie. Kan ook nie kerk en begrafnis toe gaan sonder n das nie.

  10. Ek sal wat wil gee om op ‘n boot te bly!! Ek dink dit is idillies!

  11. aa3cher het gesê op Desember 6, 2009

    Is lekker maar idillies bly ‘n illusie 🙂

  12. Naels kou is vir my erger as naels vyl. En ek is ‘n kompulsiewe boekkoper, punt! Lekker om jou geite van n aderby te beskou! Ek dink mens gaan vir jou tricks en dinge kan lag.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.