Profile photo of Vloei

by

Stop vir ‘n drankie

November 12, 2009 in Sonder kategorie

 

 

Iewers naby Hofmeier het ons mobiele kantoor dors geword. Oppad terug verby Teebus en Koffiebus.

 

10 antwoorde op Stop vir ‘n drankie

  1. zephur het gesê op November 12, 2009

    Daai 2de fotos is moerse nice…veral met Teebus en Koffiebus in die agtergrond.

  2. Mag ek vra waarom julle so rondvlieg?

  3. aa3cher het gesê op November 12, 2009

    Ons het ‘n landwye opname oor die verspreiding van uitheemse plante gedoen vir die Landbou Navorsingsraad. Vir ‘n jaar die hele SA gevlieg.

  4. zephur het gesê op November 12, 2009

    Jip watse werk doen julle…as ons mag vra…een of ander sensus of survey…

  5. zephur het gesê op November 12, 2009

    Dis nou ‘n ervaring om oor trots te wees…

  6. aa3cher het gesê op November 12, 2009

    Dis een van daardie oomblike waar die foto baie meer as woorde se. (was net lui om te skryf!)

  7. aa3cher het gesê op November 12, 2009

    Wil nog skryf daaroor, maar moet eers bietjie oefen op die blogs! Dis die dat ek julle kommentaar baie waardeer…

  8. Dankie vir jou inloer daar by my.

  9. Kyk asb op Spaces.

  10. aa3cher het gesê op November 13, 2009

    Ek doen dit gereeld. Geniet jou skrywe!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.