by

!

Oktober 30, 2009 in Sonder kategorie

Wie sal my glo as ek se dat ek nou net ‘n luiperd gesien het, nie 50 tree vanwaar ek nou in my tentjie le en blogs lees nie? Die paradoks van twee verskillende werelde!Dis so mooi, ek moet dit deel met iemand……..

5 antwoorde op !

  1. aa3cher het gesê op Oktober 30, 2009

    Dit is!!!!!

  2. Awesome!!!!

  3. aa3cher het gesê op Oktober 30, 2009

    Loskopdam Natuurresrvaat.

  4. Trakie het gesê op Oktober 30, 2009

    Fantasties! Jy was moerse bevoorreg 🙂

  5. Kan net dink.
    Tentjie bly is soveel nader aan die natuur as enigiets anders.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.