Verskriklik (Hesiene weergawe)
Vry 20 Nov 2009, 21:14 0 Kommentaar Stuur Artikel Rapporteer MisbruikVandag is ons dorpie geskok!
'n Seun wat destyds by my in die klas was, is nou 'n mekeniek.
Hy en sy medewerker staan in die put onder 'n motor en werk.
Click sy bic om sy siggy aan te steek 'n part wat hy op die bodem laat val het te soek, en die hele put ontplof.
Het vanoggend die waarheid gehoor.
Hy lewe,
maar hy is moertoe gebrand....die mense se dit lyk of sy ribbes gebraai is.
Ek kry sy ouers uit die diepte van my hart jammer - so jammer.
Shit!
Nuus is: Hy is 100% verbrand en het 20% kans om te oorleef.
Daar was nog 'n man by hom in die pit, en sy lewe is ook in gevaar.
Dra hulle en hul gesin op in julle gebede asb.
Onderwerpe:
| [Sluit venster] |
Pos 'n antwoord |
|
|
Gebruikersprofiel
Lou
| Geslag: | Female |
|
Stuur Boodskap |
| Stad: | Cape Town | ![]() |
Voeg vriend by |
| Nasionaliteit: | South Africa | ![]() |
Blok gebruiker |
Statistiek
Afrigator Rang
| Bladlese: | 32688 |
| Kommentaar: | 14132 |
| Beoordeling: |
| Kry statistiek oor jou blog en sien jou rang op 24.com en in die hele SA. Kliek hier om te aktiveer. |
Skryf in vir die blog
Skryf in vir e-pos kennisgewings vanaf die blog
|
|
Skryf in vir RSS vanaf die blog |
Nooi uit
Jy het 11 intekenaar(s)
Kentekens
Blog-rol
- Ek gaan vir 'n sla...2010/09/01 08:34:54 nm
- Net 'n ietsie oor ...2010/08/27 07:31:57 nm
- Die mooiste Kaap2010/08/25 08:42:05 nm
- Vanmiddag in die s...2010/08/23 07:15:16 nm
- Oor gister en vand...2010/08/21 08:44:18 nm



Lewer kommentaar