Ayobaness op SA

Sat 12 Des 2009, 10:27        (2) 0  Kommentaar     Stuur Artikel
Rapporteer Misbruik

Ja daar is baie dinge wat verkeerd loop in ons land. Ja daar is baie probleme, en misdaad en geweld en politici wat korrup is...maar ek is mal oor hierdie reenboogplek van ons.  Dit is vir my fantasties om te kan sê dat ek in die na-apartheid era leef, dat ek kan deel wees van al die ontwikkelinge wat plaasvind, van nasiebou van groei en vergifnis.


Dat ek eendag as ek gelukkig genoeg is om oud te word vir my kleinkinders kan vertel dat ek deel was van die geskiedenis wat ons die afgelope 15 jaar maak en vir die volgende 15 jaar gaan maak.


Dat ons daar was toe Mandela vrygelaat is, vir die bang-bang club, toe ons die Wêreldbeker gewen het, toe ons hom weer in 2007 gewen het, vir die VN-klimaatberaad in Kopenhagen, vir Invictus, vir vuvuzela’s, vir 2010!


Ek het net een woord:

 

AYOBA!


 

Onderwerpe: 

Pos 
| Vorige Pos

Herlaai Kommentaar
Lewer kommentaar
Kliek hier om in te teken en kommentaar te lewer.
[Sluit venster]

Pos 'n antwoord

Gereedskap

Help!

Gebruikersprofiel

Kantelson

The times they are a changing

Geslag: Female Send Message Stuur Boodskap
Stad: Cape Town Add to Friends Voeg vriend by
Nasionaliteit: South Africa Block Blok gebruiker

Statistiek

Afrigator Rang

Bladlese: 6232
Kommentaar: 883
Beoordeling:
Kry statistiek oor jou blog en sien jou rang op 24.com en in die hele SA. Kliek hier om te aktiveer.

Skryf in vir die blog

Skryf in vir e-pos kennisgewings vanaf die blog

Skryf in vir RSS vanaf die blog

Nooi uit

Jy het 6 intekenaar(s)

Kentekens

Onlangs Opgedateer

verskriklik verskriklik Maryke Maryke van Rensburg abrham abrham
Adage Adage tronkie tronkie Girl, Inter... Tishke

Argief

janfebmaraprmayjun
julaugsepoctnovdec
janfebmaraprmayjun
julaugsepoctnovdec