Dag 1

Vry 3 Sep 2010, 09:41        0  Kommentaar     Stuur Artikel
Rapporteer Misbruik

Ons is alweer by Dag 1 julle.  Daar is 3 maande oor dan is dit krismis.  Vir die eerste keer in wat ek dink 9 jaar is, gaan ek vir my kliënte sê ek is af vir 3 weke.  Desember lê ek op die strand.  Fok daai middeljarige rol en fok untoned bo-arms.  Dit bly nou maar net eenvoudig onaantreklik.

 

Kom gaais.  Hoe meer ons is hoe beter.

 

Hies wat ons eet vandag:

 

2 snye rogbrood met marmite en dun mozzarella.

Scrambled eiertjie met spinasie en mushrooms.

Appel.

Bietjie billies.

Hoender borsies.

Broccoli.

Rocket, watercress en basil, tamatie, komkommer, greenpepper.

Strawberries.

Moerse baie water.

 

Iemand moet mos nie vir my sê wanneer, waar, hoe en hoekom nie.  So ek het vanoggend besluit ek berei alles voor en eet so deur die loop van die dag as ek honger is.  Wat eintlik weird is, want ek raak nooit rerig honger nie, ek stop net in omdat ek die baas is van hierdie lyf.  And to fill a gap.

 

Olyfolie en swartpeper is al waarmee mens jou slaai en hoender kan optert.  En lekker baie knoffel. 

 

 And lets apply our minds hierdie keer.  Hummmmmmmmmmmmmmmmmmm!  Ons eet gesoooooooooooondddddddddd hummmmmmmmmmmmmmmmmm.  Daarsy nou is ons gebrainwash.

 

Lekker dag xxx

 

 

 

Onderwerpe: 

Pos 
| Vorige Pos

Herlaai Kommentaar
Lewer kommentaar
Kliek hier om in te teken en kommentaar te lewer.
[Sluit venster]

Pos 'n antwoord

Gereedskap

Help!

Gebruikersprofiel

Anha

Geslag: Female Send Message Stuur Boodskap
Stad: Not Selected Add to Friends Voeg vriend by
Nasionaliteit: South Africa Block Blok gebruiker

Statistiek

Afrigator Rang

Bladlese: 107338
Kommentaar: 11575
Beoordeling:
Kry statistiek oor jou blog en sien jou rang op 24.com en in die hele SA. Kliek hier om te aktiveer.

Skryf in vir die blog

Skryf in vir e-pos kennisgewings vanaf die blog

Skryf in vir RSS vanaf die blog

Nooi uit

Jy het 19 intekenaar(s)

Kentekens

Onlangs Opgedateer

eerlikwaar! net myself DinkWeer Dinkweer Stilekke(my... Stilekke
FAANSIE Faansie waan en sin suna Veselglas &... Voz Sola

Argief

janfebmaraprmayjun
julaugsepoctnovdec
janfebmaraprmayjun
julaugsepoctnovdec