Henog
Vry 12 Mar 2010, 07:10 0 Kommentaar Stuur Artikel Rapporteer MisbruikDie Henog se lewensverhaal (soos dit in die Bybel voorkom) is kort maar treffend. My gedagtes is grootliks net 'n opsomming van 'n preek deur John MacAthur (www.biblebb.com). Lees Genesis 5:21-24, Judas 1:14&15 en Hebreers 11:15&16.
Henog was die sewende geslag na Adam, het nie baie oud geword (vir sy tyd) nie, en was ook die oupa-grootjie van Noag. Hy was 'n prediker (Judas 1) en die eerste mens wat nie gesterf het nie. Wat my die meeste tref van Henog is sy getuigskrif: "Enoch was 65 years old when his son was born. Afterwards he lived another 300 years in fellowship with God...."
Mag dit eendag van ons gesê word!
Onderwerpe: henog
| [Sluit venster] |
Pos 'n antwoord |
|
|
Gebruikersprofiel
Reisiger
| Geslag: | Male |
|
Stuur Boodskap |
| Stad: | Pretoria | ![]() |
Voeg vriend by |
| Nasionaliteit: | South Africa | ![]() |
Blok gebruiker |
Statistiek
Afrigator Rang
| Bladlese: | 1545 |
| Kommentaar: | 223 |
| Beoordeling: |
| Kry statistiek oor jou blog en sien jou rang op 24.com en in die hele SA. Kliek hier om te aktiveer. |
Skryf in vir die blog
Skryf in vir e-pos kennisgewings vanaf die blog
|
|
Skryf in vir RSS vanaf die blog |
Nooi uit
Jy het 5 intekenaar(s)
Kentekens
Blog-rol
- Spieëlbeelde2010/07/14 05:56:35 nm
- Onthou2010/07/09 04:06:08 nm
- Twee vroue2010/06/21 06:01:33 nm
- Sommer net.....2010/06/04 03:22:07 nm
- Matthew Arnold2010/05/07 03:56:58 nm



Lewer kommentaar